Local newsNews

VIDEO: R’fonteiners praat oor die 2019-begroting

KYK: Die Herald het by verbruikers in die gemeenskap gaan uitvind hoe dié begroting hulle sakke gaan raak.

Na aanleiding van die begrotingsrede wat Tito Mboweni, Minister van Finansies, op Woensdag 20 Februarie in die parlement gelewer het, het die Herald by R’fonteiners gaan uitvind wat hul opinie oor dié begroting is.

Daar was goeie en slegte nuus en R’fonteiners het gemengde gevoelens daaroor gehad.

Lees ook:

How today’s Budget Speech could affect you …

Die brandstofprys, suikerbelasting asook belasting op drank en sigarette gaan onder andere styg en die regering beplan om baie geld aan gesondheid en opvoeding te bestee.

Kyk gerus na die video om uit te vind hoe die begroting na R’fonteiners se mening verbruikers se sakke gaan raak:

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (onthou asseblief om jou kontak besonderhede by te voeg) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes 

Roodepoort Record

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button