Dis #ThrowbackThursday en die Herald het teruggekyk oor die nuusgebeure in die 30 Januarie 1987-uitgawe.
In dié uitgawe het André Rossouw, destydse burgemeester van R’fontein, saam met Randmark se topatlete verskyn. As burgemeester was hy gereeld ‘n eregas by sportprysuitdelings, maar wedvlugduiwe was sy gunstelingsport.
Die Herald het gaan uitvind watter interessante staaltjies André oor die jaar 1987 kan vertel.
Ander interessante opskrifte in dié uitgawe:
Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us atrandfonteinherald@caxton.co.za(please remember to include your contact details in the email) or phone us on 011 693 3671.
For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites