NewsSchools

VIDEO: Ram-juffrou beskryf die verskillende kosblikma’s

Volgens Rozaan Coetzee van Laerskool Randfontein verskil ma’s se menings oor kosblikke.

Dis belangrik dat jong kinders voedsame kos tydens skooltyd eet sodat hulle genoeg breinkrag en energie kan hê om in die klaskamer en op die sportveld te presteer.

Kyk hier:

Dis nie altyd maklik om ’n interessante en gesonde kosblik te pak nie, daarom het die Herald vir Rozaan Coetzee van Laerskool Rapportyer gevra wat ’n gesonde kosblik vir ’n laerskoolleerder behels.

Sy het verduidelik dat ma’s se menings oor kosblikke verskil.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (onthou asseblief om jou kontak besonderhede by te voeg) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes 

Roodepoort Record

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button