Opinion

R42 000 se skade toe ek oor spoedhobbel kruip

Ons smeek nou al meer as 10 jaar ...

Ek verstaan die dilemma van spoed, maar onthou, baie voertuie is baie laag onder.

My voertuig kom nou net terug van die paneelkloppers nadat ek teen ‘n spoed van tussen 0 en 1km oor ‘n hobbel gekruip het – ek het nie die slaggat onder die water verwag nie. R4 500 bybetaling met R42 000 se skade.

Raai wie gaan dit betaal? Maak maar julle hobbels en plant julle bome wat veroorsaak dat bestuurders nie aankomende motors kan sien nie.

Pleks dat Wyk 4 wakker skrik en Alidaweg regruk. Ons smeek nou al meer as 10 jaar.

Ons sal self boompies plant, maar gaan hulle die stof van Alidaweg oorleef? Ek sukkel.

Related Articles

Back to top button