NewsSchools

Rappies Pre-Premêr hou Valentynspiekniek

Liefde is omtrent gevier en rooi was definitief die kleur van die dag.

Rappies Pre-Primêr het hulle Valentynsdag op 14 Februarie gevier deur piekniekmandjies te pak en met hulle mooi uitrustings aan lekker te speel.

Sonja van Tonder, hoof van Rappies Pre-Primêr het ook vir die Herald haar skool gewys, en tydens die toer het die een na die ander kleinding verby geloop, gelag en hulle piekniekmandjies versigtig gedra.

Liefde is omtrent gevier en rooi was definitief die kleur van die dag. Die onderwysers het nie teruggestaan nie en het net so mooi gelyk.

Sonja het gesê die kinders het hul dag baie geniet en die piekniek was ‘n groot sukses.

Eben Gouws, Sonja van Tonder en Mareli Roux.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (onthou asseblief om jou kontak besonderhede by te voeg) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes 

Roodepoort Record

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Clinton Botha

For more than 4 and a half years, Clinton Botha was a journalist at Roodepoort Record. His articles were regularly published in the Northside Chronicle now known as the Roodepoort Northsider. Clinton is also the editor of Randfontein Herald since July 2020. As a sports fanatic he wormed his way into various "beats - as the media would know it - and admits openly that his big love always have something to do with a scoreboard, crowds and usually a ball that hops.

Related Articles

Back to top button