Local newsNews

VIDEO: Dit sous weer!

Swaar reën het Randfontein laat Maandagmiddag erg getref. Video en foto's hier.

Swaar reën het Maandag, 29 Januarie oor Randfontein uitgesak.

Teen 3nm was daar nie net oorstromings in veral die Greenhills-gebied nie, maar selfs dreine het gebars. Motoriste is gevra om versigtig te ry.

‘n Video-opname oor die huidige situasie in Greenhills deur Randfontein-inwoner en News-joernalis Bianca Pindral is aan die Herald gestuur.

Lees ook: R’fontein weather: Expect some rain

Stuur gerus vir ons jou foto’s en video’s na randfonteinherald@caxton.co.za

Fotos deur Bianca Pindral

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (onthou asseblief om jou kontak besonderhede by te voeg) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes 

Roodepoort Record

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button