Local newsNews

Kuier om die kole by die jaareindfunksie

Vriende, familie en kollegas word genooi om die jaar se harde werk met heerlike vermaak af te sluit.

Kom kuier om die kole om die jaar behoorlik af te sluit op 8 Desember.

Vriende, familie en kollegas word genooi om die jaar se harde werk met heerlike vermaak af te sluit. Bespreek jou kuierplek, bring jou opslaantent, jou braaivleis of piekniekmandjie en kom dans tot sonsopkoms.

Musiekvermaak deur Franna, ‘n kersboom, sokkie, springkastele en ‘n glybaan is net ‘n paar van die lekkertes wat wag.

Die partytjie by die André Rossouw-saal begin om 4nm en hou aan tot laat.

• Kontak 076 611 1131 of stuur ‘n e-pos aan info@livinglinks.co.za.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (onthou asseblief om jou kontak besonderhede by te voeg) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes 

Roodepoort Record

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button