Local newsNews

VIDEO: Rammies gereed vir Graad 1

Dit is egter duidelik dat die leerders baie uitsien en dat hul verseker weet dat hul hard gaan werk, maar tog ook lekker gaan speel.

Die Herald het onlangs met die Graad 1’s van 2018 gaan gesels. Dit was duidelik dat die kinders baie opgewonde is om die nuwe reis te begin.

Taylor Naidoo.

Die leerders het gesels oor wat hulle eendag wil word, wat hulle dink Graad 1 behels en wat hulle die meeste voor uitsien.

Hier was hul antwoorde.

Dit is egter duidelik dat die leerders baie uitsien en dat hul verseker weet dat hul hard gaan werk, maar tog ook lekker gaan speel.

Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at randfonteinherald@caxton.co.za  (please remember to include your contact details in the email) or phone us on 011 693 3671.

For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites

Roodepoort Record

Krugersdorp News 

Get It Joburg West Magazine

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages to let your voice be heard!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button