Riebeeck se Gauteng-ruiter
Graad 11-leerder van Hoƫrskool Riebeeckrand verwerf tweede keer Gauteng-kleure.
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/3/2017/07/Christy3_57747.jpg)
Christy Duvenage, ān Graad 11-leerder van HoĆ«rskool Riebeeckrand is Suid-Afrika se jongste friesperdteler en boonop ān uitstekende ruiter.
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/3/2017/07/Christy1_20150-520x390.jpg)
Volgens Christy leef sy haar passie vir perde elke dag uit.
Christy het vanjaar vir die eerste keer die Fauresmith-uithourit aangepak en die 204km-rit in 12 uur voltooi.
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/3/2017/07/Christy2_78953-520x390.jpg)
Christy se puik prestasie het haar plek in die Gauteng-skolespan verseker ā die tweede keer dat sy Gauteng-kleure verwerf. Sy is opgewonde om in Oktober as lid van die skolespan aan die Nasionale Kampioenskappe in Heidelberg te gaan deelneem.
“HoĆ«rskool Riebeeckrand is baie trots op Christy wat haar passie uitleef en besondere prestasies daarmee behaal,” het Elzeri Wright, Riebeeckrand se woordvoerder gesĆŖ.
Het jy dalk meer inligting rakende diĆ© storie?Ā Stuur gerus vir ons ‘n e-pos naĀ randfonteinherald@caxton.co.zaĀ (onthou asseblief om jou kontak besonderhede by te voeg) of skakel ons by 011 693 3671.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistesĀ
Roodepoort Record
Krugersdorp News
Get It Joburg WestĀ Magazine
Besoek ook onsĀ Facebook, TwitterĀ enĀ InstagramĀ blaaie om jou stem te laat tel!