School sportSport

Ram-landloopatlete ding in yskoue weer mee

Die koue weer een Vrydag in Junie was glad nie 'n faktor vir jong atlete tydens Laerskool Randfontein se jaarlikse massalandloopbyeenkoms nie.

Nie eers die koue het gretige jong atlete weggehou van Laerskool Randfontein se gewilde en jaarlikse massalandloopbyeenkoms voorverlede Vrydag nie.

Matty Harrison (onder 10).

Rickus Kruger, organiseerder van die byeenkoms was baie beĂ¯ndruk met die aantal leerders wat deelgeneem het.

So het hulle gevaar:

• o.7-dogters: 1. Magdaleen Ernst 2. Carli van Deventer 3. Tyra Pedro

• o.7-seuns:1. Lodewyk Marais 2. Henk Nolan 3. Tyron Parrott

• o.8-dogters: 1. Dunè Parrot 2. Carmi Potgieter 3. Derika van Schalkwyk

• o.8-seuns:1. Kale Pienaar 2. Lihan Schwartz 3. Tiaan van Heerden

• o.9-dogters:1. Michelle Combrinck 2. Janelle Murray 3. Megan Zwankhuizen

• o.9-seuns:1. De Wett Kriel 2. Kabelo Nongxaza 3. Lamola Ntando

• o.10-dogters:1. Susanne Marais 2. Taylor Wolmarans 3. Ami-Jana NortjĂ©

• o.10-seuns:1. Matty Harrison 2. Dean Moolman 3. Anton van Deventer

• o.11-dogters:1. Karabo Miya 2. Elri Bosman 3. Anuscka Combrinck

• o.11-seuns:1. Freddy Parrot 2. Potso Miya 3. Junaid Fortuin

• o.12-dogters: 1. Deidre de Beer 2. Arlien Oudbier 3. Dominique Lensley

• o.12-seuns:1. Eunan Nortjè 2. Pieter van Jaarsveld 3. Daniel de Klerk

• o.13-dogters: 1. Richelle van Jaarsveld 2. LanĂ© Bosman 3. Karla van Staden

• o.13-seuns: 1. Gert-Louw Bach 2. Ruan Coetzer 3. Quincy Mayekiso

Die skool wil graag al die atlete bedank vir hulle deelname en gelukwens met hulle pragtige prestasies.

 

Matty Harrison (onder 10).

Het jy dalk meer inligting rakende diĂ© storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (onthou asseblief om jou kontak besonderhede by te voeg) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes 

Roodepoort Record

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button