Local newsNews

Mnr en Mej Connie Mulder 2017 op die horison

Vanjaar se tema is 'Paris'.

Die Mnr en Mej Connies 2017-kompetisie word op Saterdag, 24 Junie in die Bea Botha-saal by die Connie Mulder Sentrum aangebied.

Die jaarlikse spoggeleentheid is ‘n fondsinsamelingsfunksie ten bate van die Sentrum. Vanjaar se tema is Paris.

Een van die deelnemers aan verlede jaar se kompetisie. Foto: Ingestuur.

Daardie aand is die fokus op die inwoners en die leiers vir die jaar word gekies om die Sentrum te verteenwoordig. Die inwoners wat goeie gedrag deur die jaar toon, mag aan die kompetisie deelneem.

Die Sentrum-bestuur vra dat die publiek hulle asseblief sal ondersteun. Kaartjies is beskikbaar by Rachel by 011 278 9904/5/6. Dit kos R100 elk en sluit ‘n ete in.

Die geleentheid begin om 6.30nm vir 7nm.

Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at randfonteinherald@caxton.co.za  (please remember to include your contact details in the email) or phone us on 011 693 3671.

For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites

Roodepoort Record

Krugersdorp News 

Get It Joburg West Magazine

Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages to let your voice be heard!

Related Articles

Back to top button