GalleriesSchools galleries

Foto’s: Mnr en Mej Rammie 2017

Laerskool Randfontein (Ram) het groot gegaan met hul onlangse Mnr en Mej Rammie-kompetisie. Die gebeurtenis het op Dinsdag, 25 April plaasgevind en Mr en Mej Rammie finaliste het omtrent uitgehaal en gewys met hul rokke en dasse.

Related Articles

Back to top button