Local newsNews

NG Kerk hou sakkie-sakkie boeredans

Kom dans saam met die Lewende Generasie NG Kerk op 5 November.

Op Saterdagaand, 5 November hou die Lewende Generasie NG Kerk ‘n Boeredans.

Een van die orkeste wat gaan optree is die Diamond 4-boereorkes.

Volgens ds Johan van der Merwe is almal welkom by die dans.

Dit beloof om ‘n aand van dans, kuier en pret te wees. Daar gaan ook verdere vermaak wees, waarvan komedie deel gaan wees.”

Die Boeredans begin om 6nm vir 7nm. Die adres is Louisweg 5, Loumarina Plot nommer 32 – oorkant die Sungate-groentewinkel.

• Navrae: Karen by 082 338 1710.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort RecordKrugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button