NewsSchools

Werk nou, speel later

Jannas leer matrikulante om aan die stuur van hul toekoms te wees.

Hoërskool Jan Viljoen (Jannas) se matrieks het amptelik met ekstra middagklasse begin om vir die rekordeksamen voor te berei.

Die klasse duur ‘n uur en ‘n half en word van Maandae tot Donderdae aangebied.

“Alhoewel dit nie die matrikulante se eerste keuse is nie, weet hulle dit is noodsaaklik,” het Tammaryn Smith, skoolwoordvoerder gesê.

SJ Horn, ‘n Jannas-matrikulant het gesê alhoewel dit nie iets is wat hy met sy tyd wil doen nie, woon hy die klasse by met ‘n glimlag want hy weet dit gaan hom oor die langtermyn help.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort RecordKrugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button