NewsSchools

Jannas sit hul liefdadigheid-voet voor

Jannas neem deel aan nasionale Tekkie Tax-dag.

Hoërskool Jan Viljoen (Jannas) het onlangs hul beste voet voorgesit vir liefdadigheid.

Dit nadat die skool die nasionale Tekkie Tax-veldtog ondersteun het deur plakkers, skoenveters en T-hemde aan te koop. Tekkie Tax-dag is gehou om liefdadigheids- en nie-winsgewende organisasies ‘n helpende hand te gee.

Tekkie Tax word elke jaar op die laaste Vrydag in Mei aangebied. Jannas se Tekkie Tax-fondse sal na NG Welsyn, Randpoort toe gaan wie een van Tekkie Tax se Bring Hoop-vennote is.

NG Welsyn fokus op individue en families wat in nood is. Hulle help mense vir die afgelope 80 jaar.

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 413 8726.

Maak seker dat u kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.

Lees ook:

2016 Tekkie Tax Day on its way

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort Record, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

 

Related Articles

Back to top button