NewsSchools

Victor is Jannas se slimkop

Victor is nie net slim nie maar ook die Kamakazis (skool se eersterugbyspan) se puntemasjien.

Victor Esterhuizen, ‘n graad 11-leerling van Hoërskool Jan Viljoen (Jannas) is as vanjaar se slimkop tydens die Wêreldkennis-olimpiade aangewys.

Die skool sê baie dankie aan Salonika Ebersohn wat die vraestel opgestel het.

Victor is nie net slim nie maar ook die Kamakazis (skool se eersterugbyspan) se puntemasjien.

Verlede jaar het Renier van Dyk die titel van slimste gekry. Renier is ook deel van die Kamakazis.

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 413 8726.

Maak seker dat u kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort Record, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button