Marilee van der Walt, ’n Graad 11-leerling van Hoërskool Riebeeckrand is in die o.19 Gauteng-netbalklubspan opgeneem.
Marilee het gedurende die April-vakansie aan die Gauteng Klubkampioenskappe by Tukkies deelgeneem. 84 dogters het aan die kampioenskappe deelgeneem en Marilee het uitgeblink.
Sy gaan in Junie saam met die Gauteng-span in Kaapstad aan ‘n toernooi deelneem. Die skool is baie trots op haar.
Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 413 8726.
Maak seker dat u kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort Record, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!