EntertainmentLifestyle

‘n Oomblik kan alles verander

Rachel, ‘n Mosambiekse huiswerker wat in Johannesburg woon, word verplig om ‘n lewensveranderende besluit te neem nadat haar dogter tragies sterf terwyl Rachel se werkgewers na haar kyk.

Moet sy na die armoedegeteisterde Mosambiek terugkeer of bly werk vir die mense wat vir die dood van haar kind verantwoordelik is?

Die situasie raak selfs ingewikkelder toe sy uitvind dat haar werkgewers hulle eerste baba verwag.

Genres: Afrikaans, Drama
Looptyd: 1hr 48min
Hoofrol: 
Shoki Mokgapa, Anel Alexander, Jacques Bessenger
Ouderdoms beperking: 13
Geredigeer deur: Brett Michael Innes

Film Lokprent:
*Let wel: Sommige materiaal is nie geskik vir kinders of pre-tieners nie. Ouers word aangemoedig om versigtig te wees.

Related Articles

Back to top button