Local newsNewsSchools

Riebeeck erf groot groep Graad 7-hoofleiers

In totaal verwelkom Hoërskool Riebeeckrand 181 nuwe gr.8-leerlinge.

Hoërskool Riebeeckrand is trots om sewe gr.8-leerlinge – wat in 2015 as hoofleiers van hul onderskeie laerskole aangewys is – te erf vir die 2016 skooljaar.

Tiaan Wilken was Laerskool Rapportryer se hoofseun, Stefan Smit Laerskool Randfontein se hoofseun en Tiaan van Aswegen was Laerskool Modderfontein se hoofseun.

Ofentse Maseola was die hoofseun van Laerskool Bekker se koshuis terwyl Teodoir van Staden en Zandrie Deysel die onderhoofseun en onderhoofdogter van Laerskool Rapportryer was. Chavaughn Phillips was dan die onderhoofdogter van Strubenvale Primary School in Springs.

Hoërskool Riebeeckrand het in totaal 181 nuwe gr.8-leerlinge verwelkom.

Zandrie Deysel, Teodoir van Staden en Chavaughn Phillips was onderhoofdogters en onderhoofseun.
Zandrie Deysel, Teodoir van Staden en Chavaughn Phillips was onderhoofdogters en -seun van hul onderskeie skole in 2015.

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 413 8726.

Maak seker dat u kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort Record, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button