Local newsNewsSchool sportSchoolsSport

Agt rekords verbeter by Ram-huissport

Hekkie-atleet en o.13-leerling verbeter sommer drie rekords.

Agt rekords is onlangs verbeter tydens Laerskool Randfontein (Ram) se jaarlikse huissportbyeenkoms.

Dit is goedgedink om die huissport aan die einde van die jaar te hou om die atlete die nodige voorsprong te gee,” het Annie Nolan, woordvoerder van Ram gesê.

Rekords verbeter:

• Elri Bosman – gewigstoot (o.10)

• Anré Naude – hardloop 150m en 100m (o.12)

• Tiané Lötter – hardloop 200m (o.13)

• Devonique Breedt – diskus (o.13)

• Kurt de Swart – hekkies 100m, 200m en 200m (o.13)

Beste atlete vir die dag:

• Junior Victrix Ludorum – Sussane Marais

• Junior Victor Ludorum – Stephan Schwartz

• Senior Victrix Ludorum – Anré Naude

• Senior Victor Ludorum – Kurt de Swardt

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 413 8726.

Maak seker dat u kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort Record, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button