Local newsNewsSchools

Jannas se nuwe top bestuur aangekondig

Skool: Die senior VRL se doelwitte vir hulle diensjaar sluit in om 'n voorbeeld te lei.

Hoërskool Jan Viljoen (Jannas) se dagbestuur van die Verteenvoordigende Raad van Leerlinge (VRL) sowel as die graadverteenwoordigers vir graad 11 is onlangs aangekondig.

Lede vir die dienstermyn vir 2015/2016:
• Anja Esterhuizen (president)
• Renier van Dyk (vise-president)
• Angelique Reynecke (vise-president)
• Anesta Kloppers (religie)
• Monique Dobson (sekretaresse)
• Kobie Nel (sport)
• SJ Horn (bemarking)
• Kyle Grootboom (kultuur)
• Arno Skead (koshuisleier)
• Logan Geldenhuys (akademie)

Graadverteenwoordigers vir (graad 11) 2015/2016:
• Diaandri Schoonraad
• Christelle Kruger
• Jacques van Heerden
• Wickus Meintjies

Die senior VRL se doelwitte vir hulle diensjaar sluit in om ‘n voorbeeld te lei en leierskap onder hul mede-leerlinge te ontwikkel.

Diaandri Schoonraad, Christelle Kruger, Jacques van Heerden en Wickus Meintjies is die graadverteenwoordigers vir graad 11. Foto ingestuur.
Diaandri Schoonraad, Christelle Kruger, Jacques van Heerden en Wickus Meintjies is die graadverteenwoordigers vir graad 11. Foto ingestuur.

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 413 8726.

Maak seker dat u kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort Record, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button