Local newsNewsSchool sportSchoolsSport

Riebeeckrand se top ruiters

Albei leerlinge haal Gauteng-span en is vir hul harde werk beloon.

Twee ruiters van Hoërskool Riebeeckrand het so goed vertoon vanjaar dat hulle onlangs in die Gauteng-span opgeneem is.

Thesandé Greyling en Christy Duvenage het gedurende die jaar aan verskeie interskole-perdrykompetisies deelgeneem en is vir hul harde werk beloon.

Thesandré het die Gautengspan gehaal vir Performance en Christy vir Equitation.

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 413 8726.

Maak seker dat u kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort Record, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button