Local newsNewsUpdate

Kyk uit vir die tekens – tieners wat wegloop

Hou jou tiener dop vir die volgende gevaartekens.

Na aanleiding van die onlangs vermiste skooldogter van Hoërskool Riebeeckrand het Jan Jacobs, berader by Riebeeckrand en Hoërskool Jan Viljoen die volgende waarsku tekens waarna ouers moet oplet genoem:

  • Gedrags probleme
  • Ontrekking van gesinsverband aktiwiteite
  • Leuens
  • Slegte humeur, uitbarstings
  • Slaaploosheid
  • Sonder homself/haarself af agter geslote deure
  • Praat min en gesprekke kort af
  • Oormatig op foon
  • Neem of maak oproepe buite
  • Dreigemente
  • Probleme by skool met leerders en onderwysers
  • Vermy oogkontak as hulle praat

As jy enige van die tekens by jou kind gewaar, kommunikeer met hulle, en kry dadelik  professionele hulp.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button