Local sportNewsSchool sportSchoolsSport

Ram-landloopspan aangekondig

'Nie eers die bitter koue op 5 Junie kon die atlete verhoed om uitstekende prestasies te lewer nie.'

Laerskool Randfontein (Ram) het hulle jaarlikse landloopuitdunne kort voor die afgelope skoolvakansie gehou.

Annie Nolan, woordvoerder van Ram vertel die landloopseisoen begin na die netbal- en rugbyseisoen in die hart van winter.

Nie eers die bitter koue op 5 Junie kon die atlete verhoed om uitstekende prestasies te lewer nie.

“Leon Haupt, ons skoolhoof was beïndruk met die hoeveelheid leerlinge wat aan die uitdunne deelgeneem het. Die Graad 7’s se spangees was opmerklik. JJ Groenewaldt en Coenraad de Wit het pienk rompies aangehad en die wedloop met grappige plakkate in die hand voltooi. Dit was waarlik die hoogtepunt van die dag,” het Nolan gesê.

Tiané Lotter het die 3de plek behaal vir dogters o.12. Foto: Annie Nolan
Tiané Lotter het die 3de plek behaal vir dogters o.12. Foto: Annie Nolan

Uitslae:

Dogters o.7:

• Michelle Combrinck

• Lorraine-Lee Groenewald

• Dehenko Voster

Seuns o.7:

• Brayden-Lee de Wet

• B Kriel

• Quinten Nell

Dogters o.8:

• Susanne Marais

• McKayla Linde

• Taylor Wolmarans

Seuns o.8:

• Matthew Harrison

• Keanu Nortje

• Stephan Swartz

Dogters o.9:

• Karabe Miya

• Ilanie Dutton

• Lino Mduwa

Seuns o.9:

• Junaid Fortuin

• Freddy Parrot

• Potso Miya

Dogters o.10:

• Deidre de Beer

• Arlien Oudbier

• Kelebogile Disefe

Seuns o.10:

• Eunan Nortje

• Daniel de Klerk

• Herald Erasmus

Dogters o.11:

• Richelle van Jaarsveld

• Dezire Nortje

• Karla van Staden

Seuns o.11:

• Michael Benade

• Gert-Louw Basch

• Duncan Venter

Dogters o.12:

• Devonique Breedt

• Chiané Visagie

• Tiané Lotter

Seuns o.12:

• Roché Rautenbach

• Kurt de Swart

• Rivaldo Solomons

Dogters o.13:

• Michaela Lubbe

• Jean-Marie de Jager

• Herma Bosman

Seuns o.13:

• Wian Wray

• Brandon Badenhorst

• Coenie van Wyk

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button