Local newsNews

Het jy vir Frikkie gesien?

50-jarige op 23 Mei laas gesien.

Frikkie Bodenstein, 50, is vermis.

Hy is laas op 23 Mei by Kocksoord Spar in Randfontein gesien.

Frikkie ry ‘n blou Hyundai Elantra met die registrasie nommer CL 29 TT GP. Hy is glo lank en skraal.

Kontak Marita van Staden op 076 615 4964 as enige iemand hom gesien het by 079 880 2163 en 076 183 0249.

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 413 8726.

Maak seker dat u kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort RecordKrugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button