Local newsNews

Groot konferensie beplan oor Paasnaweek

Maranata Aanbiddingsentrum nooi almal uit.

Die Maranata Aanbiddingsentrum wil graag alle kerke en die gemeenskap in Randfontein nooi na hul ‘Liefde Kosmos Niks’-konferensie oor die paasnaweek in April.

Volgens Pastoor Chris Fourie van die sentrum, “Gaan die konferensie van 2 tot 5 April ietsie vir almal bied en beloof om ‘n baie besonderse belewenis te wees.”

Die volledige program lyk as volg:

• Donderdag-aand (2 April) 7nm: Openingsdiens met pastoor Martiens Maritz

• Vrydag (3 April) 8vm: Biduur met pastoor Martin Wijtenburg

• Vrydag (3 April) 10vm: Oggenddiens met pastoor Manie de Kock

• Vrydag (3 April) 10vm: Nagmaal met pastoor Hansie Vermeulen

• Vrydag (3 April) 18:00 Aand Diens Past. Andre de Jager

• Saterdag (4 April) 8:00 Biduur Past. Phillip Friggens

• Saterdag (4 April) 10:00 OKR Vergadering

• Saterdag (4 April) 10:00 Vrouediens Sus Chrsitie Coetzee

• Saterdag (4 April) 15:00 Kinderkerk Diens Middelvlei Kinderkerk

• Saterdag (4 April) 18:00 Jeug Diens Past. Dawie Foord en Past. Kobus Boshoff

• Sondag (5 April) 8:00 Biduur Past. Kallie Kriel

• Sondag (5 April) 10:00 Oggend Diens Past. Marinus Coetzee

• Sondag (5 April) Nagmaal Past. Johan Prinsloo

Ordenings diens sal tydens die oggenddiens plaasvind

Sondag (5 April) 18:00 Aand Diens Past. Erel van Niekerk

Related Articles

Back to top button