Local newsNewsSchool sportSchoolsSport

Ram-rugby staan sterk in PWV-reeks

Eerstespan wen twee uit drie kragmetings, speel een keer gelykop.

Laerskool Randfontein (RAM) se eersterugbyspan het (5 Maart) gedurende die onlangse PWV-reeks met twee oorwinnings en een gelykopuitslag gespog.

Volgens die skool neem RAM elke jaar aan die sportreeks deel. Daar is in totaal 16 A-klas skole in die reeks. Ander sport- en kultuursoorte in die reeks sluit in netbal, hokkie, gholf, redenaars, skaak asook bybelvasvrae. Die rugby en netbal was by Ram gehou.

Die eerstespan spog dan dus met seges oor Protearif (17-5), Vryheidsmonument (15-5) terwyl hul kragmeting teen Louis Leipoldt 10-elk gelykop geïndig het.

Related Articles

Back to top button