Opinion

Ontheiliging van die Sabbat ruk hand uit

Voordat hierdie onderwerp, ‘Ontheiliging van die Sabbat’ holrug gery word, vergun my assebelief die geleentheid. Rykie, Pieta, doen julself ‘n guns – word paraat en doen deeglik navorsing met betrekking tot die verskille tussen Sabbat en “Son”-dag. Nee, ek bedoel nie vra jul predikers nie, dié is nog meer onkundig as julle. Stel objektiewe ondersoek …

Voordat hierdie onderwerp, ‘Ontheiliging van die Sabbat’ holrug gery word, vergun my assebelief die geleentheid.

Rykie, Pieta, doen julself ‘n guns – word paraat en doen deeglik navorsing met betrekking tot die verskille tussen Sabbat en “Son”-dag.

Nee, ek bedoel nie vra jul predikers nie, dié is nog meer onkundig as julle.

Stel objektiewe ondersoek in, julle sal aangenaam verras en geskok wees.

Kom ek ontnugter die twee van julle: Randfontein Skou ‘ontheilig’ al vir jaaaarrre die Sabbat met die groot afsluitingsmakietie en al die onheilighede.

Die ergste vir julle twee, Rykie en Pieta, moontlik, net moontlik was julle dalk, ontwetend, deel daarvan.

Kom ek motiveer julle liewer om al jul ywer, energie, vernamings en tekskrifte te gebruik om twee ander sataniese gruwels teen ons Ere Koning gepleeg te beveg en dit is die valse 25 Desember met sy rooibeklede pedofiel, takbokke en witbaard en, die GROOTSTE dag vir jou en my – Paasfees se veragtelike en werplike haas??? en eier??? wat deur elke Jan Rap en sy maat goedgunstelik as die Evangelie aanvaar word!

I rest my case!

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button