EntertainmentLifestyle

Liefde wen, altyd

‘n Alles-in-een romantiese ensemble-film met vyf individuele, vervlegde storielyne wat tydens die oploop na Paasfees in Suid-Afrika ontvou.

Die groter storielyn gaan oor 6 paartjies – van 12 tot 40 jaar oud – wat elkeen op hul eie, unieke ontdekkingsreis na ware liefde is. Moet egter nie die tipiese feëverhaalweergawe verwag nie, want hierdie film vat jou op reis na die (soms komiese en soms hartseer) realiteit van dít wat regtig nodig is om liefde te laat oorwin.

Daar is ook oorspronklike musiek wat spesifiek vir die film geskryf is en deur gunsteling kunstenaars gesing word.

Genres: Afrikaans,Comedy,Romance
Running time: 105 minutes
Starring: Anel Alexander, Tim Theron, Milan Murray, Hykie Berg, Heinz Winckler, Nadia Beukes, Danie Putter, Leandie Du Randt, Bouwer Bosch, Anne Hirsch, Bennie Fourie, Sandi Schultz, Diaan Lawrenson, Greg Kriek, Suzzi Swanepoel, Zetske Van Pletzen, Elmie Brits, Francois Viviers
Age restriction: PG
Directed by: Rene Van Rooyen

 

Movie trailer: 

Related Articles

Back to top button