CrimeLocal newsNews

Vrou dood gevind in woonstel

Verdagte is moontlik iemand wat haar geken het – polisie.

Polisie ondersoek ‘n saak van moord nadat ‘n vrou die afgelope naweek dood gevind is in haar woonstel in Helikonpark.

Randfontein Polisie het die voorval bevestig maar kon nie enige verder inligting gee nie.

Haar ouderdom is ook nie bekend gemaak nie.

Volgens ingeligte bronne is die polisie opsoek na ‘n verdagte – iemand wat die slagoffer glo geken het. Daar word vermoed dat die motief vir die moord roof is.

Verwante artikels:

• 2 500 women murdered in SA each year

• 47 moorde elke dag — AfriForum

Related Articles

Back to top button