EntertainmentLifestyle

Die soort moeilikheid wat R 30 000 kos

Tiaan en Zane. Twee sestienjarige pelle wat hou van skaatsplank ry, ’n blog het waarop hulle kliphard probeer om te verstaan wat in meisies se koppe aangaan, en daarvan droom om eendag hul eie rock-band te hê.

Genres: Comedy, Music
Running time: 95 min
Starring: Tiaan Kelderman, Ben Pienaar, Aimee Ritchie, Pearl Monama, Renaldo Botha, Luan Jacobs, Leslie van Wyk, Chris Chameleon, Anna Davel
Age restriction: PG L

Maar die moeilikheid begin toe Zane op ’n dag besluit om die Mozartbeeldjie in die musiekklas se lippe met lipstick rooi te verf. Natuurlik word hulle uitgevang. En natuurlik lei dit tot moeilikheid. Die soort moeilikheid wat behels dat jy die hele eerste span se sweterige rugbytruie moet was. Die soort moeilikheid wat sneeubal. Die soort moeilikheid waarvoor jou ouers ingeroep word om die skoolhoof te kom spreek.

Directed by: Vickus Strijdom

 

Movie trailer:

Related Articles

Back to top button