KidsPre-School

Vroeë Paasfees vir bejaardes danksy Ramkriekies-kleuters

Ramkriekies Kleuterskool het onlangs bejaardes van Vriendskaptuiste met Paaseiers bederf.

Homelake — Die kleuters van Ramkriekies Kleuterskool het besluit om op Donderdag, 23 Maart vir die inwoners van Vriendskapstuiste te gaan bederf voor Paasfees.

Also read: Crafting with your preschoolers: Make a small felt purse

Dantè Botha. Foto ingestuur.

‘n Onderwyser by die kleuterskool Annalie Grobbelaar het vertel dat almal met opgewondenheid in die skoolbus gery het na die aftree-oord.

Also read: The importance of a preschool education

Die kleuters deel Paaseiers uit vir inwoners van Vriendskapstuiste. Foto ingestuur.

“Daar het ons ‘n Paasverhaal voorgedra en ook vir die inwoners Paaseiers uitgedeel. Die inwoners het dit so geniet,” het sy gesê oor die oggend.

Eliah Bosman, Owami Mamba en Megan Odendaal vertel die Paasverhaal. Foto ingestuur.

Related Articles

Back to top button