High SchoolLocal newsSchools

Jannas-matrieks van 2022 in die wolke

Daar was enorme trots en blydskap op die gesigte van Jannas-leerders en matrieks van 2022 tydens die afhaal van hul uitslae op Vrydagoggend, 20 Januarie.

Die dag het uiteindelik aangebreek … ‘n dag waar talle matrikulante van Hoërskool Jan Viljoen hul langverwagte matriekresultate kon ontvang.

Lees ook: Matric results for class of 2022 to be released from 18:00

Duncan Knoren.
Nompumelelo Luthuli met haar resultate.
Schalk van Tonder is baie trots op homself.

Op Vrydag, 20 Januarie was daar enorme trots en blydskap op die gesigte van Jannas-leerders. Die matrikulante van 2022 het vroeg die oggend al by die saal aangemeld en die goeie nuus met vriende gedeel. Diè stuk papier wat hulle afgehaal en so hard voor gewerk het was baie belangrik. Nou gaan hulle die grootmenswêreld betreë.

Lees ook: WATCH: Life after matric for RSS matrics of 2021

Neo Seiso, Kgothatso Senyelo en Murendeni Kwinda.
Mattèo Nienaber en Anelda Victor.
Onyeka Udodi is baie trots op homself.

Sterkte met die pad vorentoe!

Megan Venter is in die wolke oor haar uitslae.
Simone Surrall en Karla Beukes.

Related Articles

Back to top button