Local news

VLU Middelvlei-tak vergader en kuier lekker

Na die vergadering is daar gesmul aan heerlike gevulde pannekoeke en smaaklike malvapoeding.

Dit was weer tyd vir die dames van die Vrouelandbou-unie se Middelvlei-tak om bymekaar te kom vir hul maandelikse vergadering.

Lees ook: VLU Middelvlei-tak vier Valentynsdag met ligte ontbyt

Die maand se gesellige byeenkoms is op Donderdag, 8 September by Menûchân Koffiewinkel gehou waar voorsitter Ria Herbst die vergadering gelei het.

Rika Roodt geniet die vergadering. Foto: Michelle Roodt

Na die vergadering is daar gesmul aan heerlike gevulde pannekoeke en smaaklike malvapoeding.

Lees ook: VLU Middelvlei-taklid kry erelidmaatskap

Dit was vir ons ‘n baie lekker kuieroggend,” het Herbst vertel.

Lettie Bosman. Foto: Michelle Roodt
Judy Wagner. Foto: Michelle Roodt
Tersia Herbst. Foto: Michelle Roodt
Elaine de Koker lyk deftig tydens die oggend. Foto: Michelle Roodt
Frances van der Merwe. Foto: Michelle Roodt
Voorsitter Ria Herbst lei die vergadering. Foto: Michelle Roodt

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button