Local newsNews

Tannie Rix, 87, sterf na kort siekbed

"Sy het haar beste gegee vir haar werk, kliënte, vriende en familie, en sy was welbekend vir haar hulp en bystand," sê haar dogter Rina Bootha

Die afsterwe van ‘n familielid is hartverskeurend, maar die mooi herinneringe sal altyd gekoester word.

‘n Bekende inwoner, Johanna Rix wat vir ongeweer 65 jaar ‘n inwoner van die dorp was, is op Vrydag, 13 Mei na ‘n kort siekbed op 87-jarige ouderdom oorlede. Sy het eers in Greenhills, toe in Vriendskaptuiste en toe in Rustenburg gewoon, het haar dogter Rina Bootha aan die Herald vertel.

Rina, 66, het gesê dat haar ma vir jare ‘n verkoopsdame by Randfontein Village Apteek asook Docville Apteek was.

Sy het haar beste gegee vir haar werk, kliënte, vriende en familie, en sy was welbekend vir haar hulp en bystand,” het Rina vertel.

Die Herald dra hiermee ons innige simpatie aan die familie oor in hierdie moeilike tyd.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Clinton Botha

For more than 4 and a half years, Clinton Botha was a journalist at Roodepoort Record. His articles were regularly published in the Northside Chronicle now known as the Roodepoort Northsider. Clinton is also the editor of Randfontein Herald since July 2020. As a sports fanatic he wormed his way into various "beats - as the media would know it - and admits openly that his big love always have something to do with a scoreboard, crowds and usually a ball that hops.

Related Articles

Back to top button