CrimeNewsUpdate

Meer as 30 insidente dié week, meeste saakbeskadiging – EPR-misdaadverslag

Jongste volledige misdaadverslag van EPR wys 34 insidente waarvan meeste by woonpersele was – saakbeskadiging, roof en veediefstal volop.

EPR Sekuriteit se jongste misdaadverslag toon dat daar 34 insidente gerapporteer is van Maandag, 21 Maart tot Sondag, 27 Maart.

Lees ook: More than 20 incidents in a week – EPR crime report

Volgens EPR se algemene bestuurder, Johan Krogh het 19 insidente by woonpersele, 14 by besighede en een by ‘n substasie plaasgevind.

Saakbeskadiging was bo aan die lys met 12 insidente, roof met vier insidente, gevolg deur huisbraak, betreding en veediefstal met drie insidente elk.

Sien EPR se volledige verslag onder:

EPR se misdaadverslag vir Randfontein (skermgreep 1). Inligting verskaf.
EPR se misdaadverslag vir Randfontein (skermgreep 2). Inligting verskaf.

Related Articles

Back to top button