NewsSchools

Jannas-matriekklas van 2021 in hul noppies

Die matrieks van 2021 het op Vrydag, 21 Januarie hul uitslae by die skool gaan haal. Die Herald het by Jannas gaan inloer.

Hoërskool Jan Viljoen se matrikulante van 2021 was in hul noppies met hul eindeksamenuitslae wat hulle op Vrydag, 21 Januarie ontvang het.

Talle leerders het breed geglimlag en was baie trots dat hul harde werk vrugte afgewerp het.

Baie geluk aan die 2021-matrieks, nou kan julle die grootmenswêreld binnegaan!

Ronaldo Pretorius. Foto: Michelle Roodt.
Henriette Grobler. Foto: Michelle Roodt.
Siphokazi Sithole. Foto: Michelle Roodt.
Danell Horn. Foto: Michelle Roodt.
Nicole Roodt. Foto: Michelle Roodt.
Dylan van der Poel. Foto: Michelle Roodt.
Shawn Coetzee. Foto: Michelle Roodt.
Ashley Willemse. Foto: Michelle Roodt.

Related Articles

Back to top button