Daar was groot opgewondenheid toe Hoërskool Riebeeckrand se 2021-matrikulante na ‘n lang gewag uiteindelik hul uitslae op Vrydag 21 Januarie ontvang het.
Het jy nog nie jou matriek uitslae gekry nie. Klik hier om te sien hoe jy jou uitslae vandag reguit na jou foon kan kry.Â
Die Herald het die skool daardie oggend gaan besoek om dié belangrike oomblikke te verewig.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.