School sportSport

Riebeeckrand spog met 10 jukskei-leerders by SA’s

Tien leerders van Hoërskool Riebeeckrand het hul skool en dorp se naam hoog gehou toe hulle in Desember aan die SA-kampioenskappe in Kroonstad deelgeneem het.

Hoërskool Riebeeckrand spog met 10 jukskeispelers wat hul onderskeie Wes-Randse spanne in Desember by die SA-kampioenskappe in Kroonstad verteenwoordig het.

Hulle is Q’raine en Q’hanri Nel, Jessica Mans, Marcel Olivier, Marianca Masser, Tiaan Wilken, Carli du Toit, Louis Grundlingh, Rualdt Pieterse en Mardo Pieterse.

“Q’hanri en Tiaan is daarna in die SA A-span opgeneem. Tiaan was die kaptein van die SA o.19A-span en hulle was boonop die wenners,” het sy bygevoeg.

Related Articles

Back to top button