School sportSport

Rappie gekies vir die Lions se o.12-hokkiespan

Abbigaill Britz, 'n Graad 6-leerder van Laerskool Rapportryer, is gekies vir die West Rand Lions-hokkiespan wat van 26 tot 29 September aan die PSI Nationals in Durban gaan deelneem.

Abbigaill Britz van Laerskool Rapportyer is gekies vir die West Rand Lions-hokkiespan wat van 26 tot 29 September aan die PSI Nationals in in Durban gaan deelneem.

Abbigaill Britz, ‘n Graad 6-leerder van Laerskool Rapportryer, is gekies vir die West Rand Lions-hokkiespan.

Sy is vreeslik opgewonde en kan nie wag om alles in haar spel in te sit nie.

“Ek sien baie uit na die kampioenskappe in Durban,” het sy gesê.

Lees meer hieroor in volgende week se koerant.

Related Articles

Back to top button