NewsSchools

Rappies Graad 1-leerder ‘n regte boekwurm

Zanita van Staden, 'n Graad 1-leerder van Rappies het 38 boeke gelees ten bate van haar skool se jaarlikse fondsinsameling met die doel om lees te bevorder.

Zanita van Staden, ‘n Graad 1-leerder van Laerskool Rapportryer, het weggetrek en die een na die ander boek gelees. Dit is alles ten bate van haar skool se jaarlikse fondsinsameling met die doel om lees te bevorder.

Om haar te motiveer om nog meer te lees, het haar ouers vir elke boekie wat sy voltooi het, geld op haar borgvorm gesit. Nou is daar nie meer keer aan die Graad 1-dogtertjie nie.

Sy het sover 38 boeke gelees, waarvan sommige boeke meer as vier stories bevat.

Haar ma Estelle het gesê, “Sy gaan steeds daarmee voort en is nou ‘n regte boekwurm”.

Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at randfonteinherald@caxton.co.za  (please remember to include your contact details in the email) or phone us on 011 693 3671.

For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites

Roodepoort Record

Krugersdorp News 

Get It Joburg West Magazine

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages to let your voice be heard!

Related Articles

Back to top button