NewsSchools

Rappies se sterre kry toekennings

Die toppresteerder in elke vak ontvang ’n pragtige beker.

Laerskool Rapportryer het vroeg in November hul jaarlikse Toekenningsaande gehou waartydens leerders vir hul harde werk beloon is.

Daar is deur middel van sertifikate, bekers, balkies en skilde erkenning gegee aan leerder wat gedurende die jaar goed presteer het, hetsy binne of buite skoolverband.

Agter van links: Graad 4 Top 10 – Conrad Brandt, Elisma Wilken en Natasha van der Heever
Middel: Schalk Brits, Marco Hoffmann, Fafa Laubsher en Heather Davies
Voor: Juandré Vorster, Tiaan Venter en Evert Kleynhans

Die Top 10-leerders van elke graad het spesiale vermelding gekry en die toppresteerders in elke vak het elkeen ’n pragtige beker ontvang.

Die hoogtepunt van die onderskeie Toekenningsaande is wanneer die duxleerders en Rappies van die Jaar aangekondig word. Duxleerders is dié wat die hoogste akademiese prestasie vir die jaar in elke graad behaal het, en dit verg baie harde werk. Hulle is: Graad 1 – Che-ri Olssen, Graad 2 – Joamirie van der Westhuizen, Graad 3 – Wian du Plessis, Graad 4 – Schalk Brits, Graad 5 – Adele Horn, Graad 6 – Zandri du Plessis en Graad 7 – Marisse Huysamen.

Graad 7: Angelique van Rensburg, Nicci Venter en Chantey Zaayman. Middel: Marli Theunissen, Karla Henning en Marisse Huysamen
Voor: Kylie Gouws, Simoné Joubert en Michaela Bondesia, (Logan Jordaan is afwesig)
Fotokrediet: Johan Minnaar, Status Studios

Rappie van die Jaar-toekennning gaan aan die leerder in elke graad wat die beste op al drie gebiede, naamlik Akademie, Sport en Kultuur presteer het.

Hier is hulle: Graad 1 – Nikah Nortier, Graad 2 – Christo Collins, Graad 3 – Pieter Steenkamp, Graad 4 – Schalk Brits, Graad 5 – Johan Collins, Graad 6 – Rick vd Berg en Graad 7 – Jaden Smith.

Vanjaar se Top 10 Akademiese leerders vir elke graad is: Graad 1: Che-Ri Olsson, Ziané Labuschagne, Ethan Rourke, Nikah Norier, Garry Palmer, Rico Olivier, Mia Coetzee, Johan de Koker, Luke Ferreira en Jayden Stofberg

Agter van links: Graad 5 Top 10 – Pierre Badenhorst, Bianca Venter en Johan Collins
Middel: Jodi Venter, Nalene Oosthuizen en Jolene Prinsloo
3de ry van agter: Veronique le Roux, Ankia Henning en Adele Horn
Voor: Zané van Zyl

 

Graad 2: Anje Pieterse, Kosie Roos, Lienka Pretorius, Jason Fiford, Adoné Jansen, Heleena Marneweck, Jayden Consalves, Joamarie van der Westhuizen, Bell Wannenmacher en Victor Valentine

Graad 3: Chenique Smith, Wilmer Smith, Ruaan Lombard, Imke Visser, Wian du Plessis, Duncan de Lange, Nicole Lubbe, Hailey Wood, Andrea Oelofse en Andri Ellis

Graad 4: Conrad Brandt, Elisma Wilken, Natasha van der Heever, Schalk Brits, Marco Hoffmann, Fafa Laubsher, Heather Davies, Juandré Vorster, Tiaan Venter en Evert Kleynhans

Graad 5: Pierre Badenhorst, Bianca Venter, Johan Collins, Jodi Venter, Nalene Oosthuizen, Jolene Prinsloo, Veronique le Roux, Ankia Henning, Adele Horn en Zané van Zyl

Graad 6: Zandri du Plessis, Danie Pieterse, Zene Harmse, Lise-Mari van der Merwe, Eben de Jager, Carla Richards, Megan Coetzee, Rick van den Berg, Steve Huysamen en Mickela Naudé

Graad 7: Angelique van Rensburg, Nicci Venter, Chantey Zaayman, Marli Theunissen, Karla Henning, Marisse Huysamen, Kylie Gouws, Simoné Joubert, Michaela Bondesia en Logan Jordaan

Daar is ook Sport-, Kultuur- asook Buitekurrikulêre toekennings aan verskeie leerders oorhandig.

“Baie geluk aan al die leerders wat so hard gewerk en uitstekend presteer het. Julle maak Rappies trots!” het Roleen Olivier, Rappies se woordvoerder gesê.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (onthou asseblief om jou kontak besonderhede by te voeg) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes 

Roodepoort Record

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button