Op Maandag,19 Junie, het Kenny Tredrea,18, sy huis omstreeks 8nm verlaat. Sy lyk is die volgende aand omstreeks 9.20nm in ‘n veld naby die R28 gevind.
Die Herald het met Johan van Wyk, die voorsitter van die Waterpan Buurwag gesels. Hy het eerste op Tredrea se lyk afgekom.
Tot Van Wyk se skok, het hy Tredrea se lyk in die gras sien lê. Sy keel is vermoedelik afgesny, sy hande en voete was met toue aan mekaar vasgebind is en dit het gelyk of hy gemartel is.
Tredrea se vriend, wat glo gesien het wat daardie aand gebeur het, het die gebeure vir die Westonaria Polisie en vir Van Wyk geskets.
Also Read: Elderly couple murdered on farm
Kommentaar is van die Westonaria Polisie aangevra maar is nog nie ontvang nie.
Lees die volledige artikel in die Herald se 7 Julie-uitgawe.
Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at randfonteinherald@caxton.co.za (please remember to include your contact details in the email) or phone us on 011 693 3671.
For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages to let your voice be heard!