Local newsNews

Wat om te doen as … dit nie is wie jy dink dit is nie

Die Herald het ‘n plaaslike sekuriteitsmaatskappy gevra wat mens te doen staan as iemand onder valse voorwendsels by jou huis opdaag asook as jou hond vergiftig word.

Die Herald het by Mapogo Sekuriteit gaan kers opsteek vir ons weeklikse Wat om te doen as …. Dié weeks se raad is vir wanneer dit nie is wie jy dink dit is nie.

Barries Meintjies gesels met die Herald oor hondevergiftiging.

Die manne van Mapogo Sekuriteit was baie gewillig om te help en Dewald Naude asook Barries Meintjies het kragte saamgesnoer om inwoners in te lig.

Dewald het verduidelik wat om te doen as ‘n persoon of persone onder valse voorwendsels en met ‘n vals identiteit by jou huis opdaag deur byvoorbeeld te sê dat hulle aan ‘n sekuriteitsmaatskappy of die munisipaliteit verbonde is. Barries het gefokus op hondevergiftiging.

Sien video hier:

 

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (onthou asseblief om jou kontak besonderhede by te voeg) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort RecordKrugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button