Riebeeckranders gaan Mauritius toe vir ringbal
Groot opgewondenheid heers, met twee Riebeeckranders wat tot die Protea-ringbalspan verkies is.
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/3/2016/08/Ringbal_81636.jpg)
Zani Henery en Charnell Oberholzer, twee Graad 11-leerlinge van HoĆ«rskool Riebeeckrand, het onlangs die geleentheid van ān leeftyd aangegryp toe albei vir die o.17 SA-ringbalspan tydens die provinsiale toernooi uitgedraf het.
Zani het ook vir die Gauteng Federasie-span gekwalifiseer en is later as ān Protea-ringsbalspan speler verkies. Die Protea-span gaan einde Augustus Mauritius toer om teen diĆ© land, asook IndiĆ« en NamibiĆ«, te speel.
āRiebeeckrand wens die spelers sterkte toe vir die wedstryde,” het Elzerie Botha, die skool se woordvoerder, gesĆŖ.
Het jy dalk meer inligting rakende diĆ© storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.zaĀ (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistesĀ Roodepoort Record,Ā Krugersdorp NewsĀ enĀ Get It Joburg WestĀ Magazine
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!