NewsSchools

Ram se langasems beïndruk

Ram skop landloop seisoen af op 'n hoogtepunt.

Laerskool Randfontein (Ram) het onlangs hul jaarlikse massalandloopbyeenkoms aangebied.

Die doel daarvan is om die landloopseisoen af te skop. Ram se landloopseisoen begin nadat die netbal- en rugbyseisoen verby is – gewoonlik aan die einde van die tweede kwartaal.

Nie eers die koue wintersdag kon die atlete verhoed om uitstekende prestasies te lewer nie.

Rickus Kruger, landlooporganiseerder was baie beïndruk met die aantal leerlinge wat aan die uitdunne deelgeneem het.

Die skool het ‘n landloopbaan van 2km lank om die skoolterrein uitgelê. Personeel het op strategiese plekke diens gedoen en het verseker dat die leerlinge te alle tye veillig is.

“Die atmosfeer van kameraadskap onder die leerlinge was opmerklik. Hulle het mekaar aangemoedig en ondersteun. Niemand is aan sy of haar eie lot oorgelaat nie. Dis ‘n wonderlike eienskap van ‘n jong leerling,” Annie Nolan, Ram-woordvoerder gesê.

Landloopuitslae:

o.7-dogters:

• 1ste – Megan Witbooi

• 2de – Dunè Parrot

• 3de – Monique van Niekerk

o.7-seuns:

• 1ste – Lihan Schwartz

• 2de – Gerrie Swanepoel

• 3de – Heinrich Obermeyer

o.8-dogters:

• 1ste – Michelle Combrinck

• 2de – Janelle Murray

• 3de – Bronwyn Surral

o.8-seuns:

• 1ste – De Wett Kriel

• 2de – Kabelo Nongxaza

• 3de – Dean Boshoff

o.9-dogters:

• 1ste – Susanne Marais

• 2de – Taylor Wolmarans

• 3de – Mckayla Linde

o.9-seuns:

• 1ste – Stephan Schwartz

• 2de – Dean Moolman

• 3de – Jahandrè Botha

o.10-dogters:

1ste – Karabo Miya

2de – Lino Mahuwa

3de – Rezanè Daniels

o.10-seuns:

• 1ste – Freddy Parrot

• 2de – Potso Miya

• 3de – Waldo Greyling

o.11-dogters:

• 1ste – Deidre de Beer

• 2de – Arlien Oudbier

• 3de – Kelebogile Disele

o.11-seuns:

• 1ste – Eunan Nortjè

• 2de – Pieter van Jaarsveld

• 3de – Juan-Quinn de Melo

o.12-dogters:

• 1ste – Richelle van Jaarsveld

• 2de – Karla van Staden

• 3de – Abbigayel Hoffman

o.12-seuns:

• 1ste – Gertlouw Bach

• 2de – Matian Dippenaar

• 3de – Duncan Venter

o.13-dogters:

• 1ste – Lelani Roodt

• 2de – Chiane Visagie

• 3de – Anastasia Hayes

o.13-seuns:

• 1ste – Kurt de Swart

• 2de – Rivaldo Solomons

• 3de – Leon Grundlingh

Want to receive news alerts via WhatsApp? Send us an SMS/ WhatsApp message with your name and cellphone number to 079 413 8726.

Familiarise yourself with our WhatsApp service disclaimer.

Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us atrandfonteinherald@caxton.co.za (remember to include your contact details) or phone us on 011 693 3671.

For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websitesRoodepoort RecordKrugersdorp News and Get It Joburg West Magazine

Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages to let your voice be heard!

 

Related Articles

Back to top button