Local newsNewsUpdate

Baba se lewegewende operasie weer uitgestel

Ouma: Ons wag nog op 'n nuwe datum.

Die operasie wat Duncan Baker, 10 maande oud, verlede Vrydag sou ondergaan, is vir ‘n tweede keer uitgestel.

Duncan is verlede jaar op 9 Julie met ‘n gebreekte skedel gebore. Hy sou eers op 12 April geopereer word maar daar was glo nie fasiliteite vir hom beskikbaar nie.

Die tweede datum vir die operasie was 10 Junie by die Netcare Hospitaal in Sunninghill, maar volgens Marinda van Coller, sy ouma, is daar glo nie nou vir hom ‘n bed in die intensiewesorg-eenheid beskikbaar nie.

Die familie wag nou vir ‘n nuwe datum.

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 413 8726.

Maak seker dat u kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.

Lees ook:

Klein Duncan se reuse operasie

UPDATE: Fundraiser for boy with deadly condition

R’fontein boy develops rare deadly condition

Heart operation on 13-month-old Ethan a success

Help improve Ethan’s quality of life

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort Record, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button