School sportSport

Riebeeck se Benjamin ‘n SA-skopbokskampioen

Skool: Ons is baie trots op hom.

Benjamin Mills, ‘n graad 10-leerling van Hoërskool Riebeeckrand is in April as die SA Junior Skopbokskampioen (onder 62 kg en 12 tot 18 jarige ouderdom) aangewys.

Benjamin het op 30 April aan die Suid-Afrikaanse Skopbokskampioenskappe deelgeneem.

Benjamin is lid van die Mixed Martial Arts (MMA) Carletonville Skopboksklub waar hy deur shihan Chimmy van Winkel afgerig word.

Hy neem reg deur die jaar aan verskeie toernooie deel in die afdeling (Junior seuns 63kg). Hoërskool Riebeeckrand is baie trots op Benjamin en sy pragtige prestasie.

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 413 8726.

Maak seker dat u kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort Record, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button