School sportSport

Twee van Riebeeck in D2-span

Hoƫrskool Riebeeckrand is baie trots op die twee top atlete.

Twee van Hoƫrskool Riebeeckrand se top atlete, Daemian Breedt en Monique Crafford is onlangs in die D2-atletiekspan ingesluit.

Dit nadat albei hul staal gewys het tydens die Gauteng Kampioenskappe in Germiston.

Monique spog met ā€™n vyfde plek in die 3 000 meter, terwyl Daemian ā€™n sewende plek in die 400 meter behaal het.

Monique Crafford in aksie.
Monique Crafford in aksie.

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 413 8726.

Maak seker dat u kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende diĆ© storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.zaĀ (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistesĀ Roodepoort Record,Ā Krugersdorp NewsĀ enĀ Get It Joburg WestĀ Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button