NewsSchools

Riebeeck se top vyf in akademie bederf

Skoolhoof: Hierdie leerlinge is ons skool se trots.

Hoërskool Riebeeckrand het onlangs sy top vyf akademiese leerlinge van elke graad met ‘n driegang maaltyd in die hotelskool bederf.

Volgens Annelize van den Berg, skoolhoof, is dit belangrik vir die skool om harde werk te beloon en erkenning te gee.

Hierdie leerlinge is ons skool se trots en maak ‘n groot bydra tot ons uitstekende uitslae elke jaar.

“Ek wens elkeen van hierdie spog-leerlinge sterkte toe vir 2016 en glo dat hulle ‘n voorbeeld sal stel vir ander om net hul beste te doen.”

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 413 8726.

Maak seker dat u kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort Record, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button